Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Luister: Reeva Steenkamp 10 jaar gelede doodgeskiet

14 Februarie 2023

Vandag 10 jaar gelede op 14 Februarie 2013 het die bekende paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, sy modelmeisie, Reeva Steenkamp in sy huis in Silverlakes is Pretoria doodgeskiet.

Haar pa, Barry Steenkamp sê al is dit ‘n dekade sedert Reeva se dood voel dit vir hom om geen tyd verloop het nie. Sy was 29 jaar oud ten tyde van haar dood.

Pistorius kan in Maart vir parool in aanmerking kom.

Luister hieronder na ‘n verslag wat deur Klankkoerant-verslaggewer, Jake Stols saamgestel het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig