14 Februarie
Op 13 Februarie word Wêreld-radiodag jaarliks gevier.
Mense van oraloor was met die koms van televisie in Suid-Afrika in 1975 dat dit die einde van radio gaan beteken máá radio in Suid-Afrika kon verlede jaar daarin slaag om sy 100ste bestaansjaar te vier, nadat dié medium op die 18de Desember in 1923 vir die eerste keer – met behulp van ’n eksperimentele uitsending vanaf die Spoorweghoofkwartier in Johannesburg – in die land bekend gestel is.
’n Paar bekende en legendariese radiostemme vergelyk radio in vandag se tyd met die tyd toe hulle begin uitsaai het. Luister hier na wat Suzaan Steyn, Rian van Heerden, Amore Bekker, Heinrich Marnitz, Mariëtta Kruger, Hennie Koortzen, Elana Afrika-Bredenkamp en Helen Naudé te sê gehad het.
Luister ook na Esté Gross se in-diepte onderhoud met Mariëtta Kruger.
Nog ‘n legende, Pretoria FM se eie Heinrich Marnitz het vir Esmarie Yssel vertel van sy beginjare as omroeper.