Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Luister: R500-banknoot? Nie gou nie sê Reserwebank

6 Junie 2022

’n R500 banknoot en ‘n R10-muntstuk. Dit is waaroor daar tans gedebatteer word.

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het egter gesê dat nie een van dié twee binnekort ‘n realiteit in Suid-Afrika sal word nie.

‘n Onlangse studie deur die Reserwebank toon dat ‘n R500 banknoot eers oorweeg sal word wanneer die hoogste waarde noot – die R200 noot – die mees gesirkuleerde noot in die land word.

Die R100 noot is volgens die bank steeds die mees gebruikte noot in die land, met sowat 776 miljoen R100 note wat tans in sirkulasie is.

Volgens hierdie studie is Suid-Afrika se belangstelling in R10 muntstuk te laag vir dit om ook ‘n werklikheid te word.

Klankkoerantmiddag het vanmiddag met ‘n professor aan Wits se sakeskool, Prof Jannie Rossouw, hieroor gesels. Luister gerus na die onderhoud.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende