Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Luister: Ouers bekommerd oor hoë koste van skoolklere

11 Januarie 2022

Leerlinge in die binneland het vandag teruggekeer skool toe. Talle ouers het egter in die aanloop tot die nuwe akademiese jaar hul kommer uitgespreek oor die toename in die prys van skoolklere. 

Die Federasie van beheerliggame in Suid-Afrika sê die toename in die pryse van skooluniforms is nie onredelik nie.

Die Mededingingskommissie sê egter dat hulle die koste van uniforms gaan ondersoek.

Klankkoerantverslaggewer, Inge du Plessis, het met belanghebbendes hieroor gesels. 

Foto: Business Tech

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende