Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Luister: “Ons het alles verloor,” vertel emosionele inwoner ná Vaal-vloede

21 Februarie 2023

Inwoners van Lochvaal in Vanderbijlpark dreig om die departement van water en sanitasie en Rand Water voor die hof te daag, na hulle erge vloedskade gelei het.

Volgens die inwoners was die oorstromings in die gebied voorkombaar, as die sluise van die Vaaldam meer geleidelik oopgemaak is.

DIe departement sê 12 sluise by die dam moes oopgemaak word, omdat die dam te vol geraak het.

Daar bestaan nog die risiko dat meer sluise oopgemaak sal moet word. Een van die inwoners wat alles verloor het, Ryno Moolman sê inwoners het reeds verlede Woensdag agtergekom dat die dorp in vloed is, maar meen noodkrete het op dowe ore geval. Hy sê slegs enkele minute later was die huis tot kniediep onder die water.

Teen Saterdag (18 Feb), nadat hulle reeds alles skoongemaak het van enkele dae gelede. het hy en sy vrou besef dat nog vloedwater op pad was. “15 minute later was ons weer kniediep in die water, en nog 15 minute later was alles weg.”

Een van die inwoners wat alles verloor het, Ryno Moolman het tydens Klankkoerant-middag met Sarina Bosman gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende