Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Luister: NWU-navorsers ontdek en benoem nuwe, piepklein spesie

2 Augustus 2023

‘n Nuut ondekte, piepklein spesie, ‘n isopood is ontdek deur dr. Anja Erasmus, ‘n post-dokorale vennoot aan die NWU se eenheid vir omgewingswetenskappe en bestuur.

Dr. Anja Erasmus

Erasmus het die mikro-predator van 3mm groot, met die deftige wetenskaplike naam Gniatha Jimmy Buffeti gedoop en vernoem na die Amerikaanse musikant Jimmy Buffet, omdat dié naam gemaak het in dieselfde gebied waar dit gevind is. 

Erasmus se mentor, professor in ekologie aan die NWU, professor Nico Smit en prof Kerry Malherbe, asook Paul Sikkel van die Universiteit van Maimi in Amerika het saam navorsing gedoen toe hulle op die diertjie in die seewater van Florida afgekom het. Die navorsing is in Junie in die Bulletin of Marine Science gepubliseer.  

Die NWU se navorsingseenheid is volgens Professor Nico Smit ‘n wêreldleier om organismes te beskryf en hulle name te gee. Smit het met Esté Gross gesels.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende