Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Luister: Morné Steyn groet Loftus Versfeld

9 Junie 2023

Die voormalige Springbok-losskakel, Morné Steyn sal môre – 10 Junie 2023 – waarskynlik vir die laaste keer op sy geliefde tuisveld, Loftus Versfeld in die nommer 10 trui uitdraf.

Die 38-jarige Steyn het vroeër aangekondig dat hy aftree na die Curriebeker-seisoen. Die Blou Bulle speel môre in die Curriebeker-semifinale teen die Cheetahs op Loftus Versfeld.

Steyn het in 2009 sy debuut vir die Springbokke gemaak in ‘n wedstryd teen die Britse en Ierse Leeus ook op Loftus.

Steyn het tydens ‘n onderhoud met Anton Meijer gesê dat hy sy laaste wedstryd as bitter-soet beskou, maar dat hy uitsien na die wedstryd, maar ook sy lewe ná rugby.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende