Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Luister: Maatskappy knap vervalle naamborde in Pretoria op

8 Desember 2021

‘n Onderneming van Pretoria het besluit dat een van die straatnaamborde wat die hoofstad se naam aandui te vervalle lyk en vervang moet word.

Dié naambord is in Kenneth straat in Pretoria Tuine.

Kitstekens 2000 word sedertdien oorval met boodskappe van die publiek wat vra hoe hulle betrokke kan raak om te verseker dat Pretoria se naam in meer as een opsig behoue bly.

Riaan Alkema van Kitstekens 2000 het in ‘n onderhoud met Klankkoerant gesê dat hoewel hy nie noodwendig toestemming gekry het om die bord te vervang nie, het hy as ‘n gewone landsburger besluit om in te gryp om verandering te probeer bring.

Volgens hom is hulle nou oorval met versoeke van mense, wat aanvoer dat hulle byvoorbeeld nie sommige padtekens kan lees nie.

Luister hier na die onderhoud:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig