Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Luister: Ma van jong vrou in Thaise tronk sê onder omstandighede gaan dit goed

21 Februarie 2022

Die ouers van die 22-jarige Suid-Afrikaner, wat tot lewenslange gevangenisstraf in Thailand gevonnis is, sê niemand weet werklik waar haar Amerikaanse kêrel homself bevind nie.

Ashley Oosthuizen van George het in Maart 2018 na Thailand verhuis om daar te werk. Sy is in Oktober 2020 by die restaurant, waar sy gewerk het, in hegtenis geneem nadat sy ‘n pakkie ontvang het, wat haar kêrel, Tristan Nettles per koerier vir ‘n vriend gestuur het. 

In die pakkie was 250 gram Ecstasy, maar Oosthuizen sê sy het nié geweet wat in die pakkie is nie. Sy is in Augustus verlede jaar skuldig bevind en gevonnis.

Ashley se ma, Lynn Blignaut het in Klankkoerant met Sarina Bosman gesels.

Luister hieronder na die onderhoud:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig