Luister: LUR bekommerd oor brandvoorvalle by hospitale


Luister nou

Volgende

Luister: LUR bekommerd oor brandvoorvalle by hospitale

31 Mei 2022

Die LUR vir gesondheid in Gauteng, Nomathemba Mokgethi, het haar kommer uitgepsreek oor die brandvoorvalle by hospitale in die provinsie.

Dit volg na ‘n brand gister uitgebreek het by die Steve Biko Akademiese hospitaal in Pretoria. 

Die polisie, sowel as die hospitaal stel ondersoek in.

LEES OOK: DEPARTEMENT ONDERSOEK BRAND BY STEVE BIKO-HOSPITAAL

Mokgethi sê sabotasie word nie as een van die oorsake uitgesluit nie. Die Charlotte Maxeke hospitaal in Johannesburg was meer as ‘n jaar gelede ook in ligte laaie.

Intussen het Wynand Engelbrecht, die brandweerhoof van die private brandbestrydingsmaatskappy, Fire Ops gistermiddag in Klankkoerant aan Esté Gross gesê dat die verantwoordelikheid van instandhouding val op die skouers van die departement van openbare werke en dat dit die departement se verantwoordelikheid is om toe te sien dat brandtoerusting onderhou word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Luister: LUR bekommerd oor brandvoorvalle by hospitale


Luister nou

Volgende