Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Luister: “Lesufi gebruik Orania om relevant te bly”

16 Februarie 2024

“Opportunistiese politici, soos die ANC se provinsiale voorsitter in Gauteng, Panyaza Lesufi en ander gebruik Orania om relevant in die aktuele nuus te bly.”

Dit volgens die uitvoerende hoof van die Orania Beweging, Joost Strydom nadat Lesufi, gesê het dat hy persoonlik sy party se verkiesingsplakkate in Orania gaan opsit.

Volgens hom behoort daar geen verbode gebied te wees vir die ANC om ’n verkiesingsveldtog te voer nie.

Strydom het tydens Klankkoerant Oggend op 16 Februarie aan Susan Botha gesê dat Orania oplossings vir probleme soek wat nie noodwendig met die hoofstroom politiek strook nie, maar wel oplossings wat in die beste belang van die gemeenskap is.

“Dit was Orania regkry trek aandag. Dit trek aandag wanneer Orania suksesvol is en byvoorbeeld groot sonplase oprig.”

Foto: Die Orania Beweging

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende