My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Luister: Land se “grootste springbokram” vermis

21 Junie 2022

‘n Soektog is begin nadat een van die land se grootste Springbokramme, Oom Dyk spoorloos verdwyn het.

Dykie de Villiers van De Ville springbok-boerdery in Noupoort sê hy het ‘n sterk vermoede dat sy geliefde bok per helikopter van sy plaas verdwyn het. Volgens hom het hy Oom Dyk vyf weke gelede gesien, maar is eers onlangs daarvan ingelig deur sy plaasbestuurder.

De Villiers bly deesdae in George en gaan elke nou en dan na sy plaas op Noupoort. ‘n Emosionele De Villiers sê al kry hy nie Oom Dyk lewend terug nie, hoop hy ten minste vir ‘n karkas sodat hy berusting kan vind.

Esté Gross het met De Villiers gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende