Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Luister: Kerkstraat-bomaanval – 40 jaar gelede

20 Mei 2023

Waarskuwing: Die verslag kan sensitiewe luisteraars ontstel.

Vandag 40 jaar gelede, op 20 Mei 1983 het ‘n bom in Kerkstraat in Pretoria ontplof.

Dié motorbom wat 40 kg se plofstof bevat het, het gelei tot die dood van 19 mense, terwyl nagenoeg 217 mense beseer is.

Die bom was bedoel vir die Suid-Afrikaanse Lugmag, maar omdat die bom teen spitstyd afgegaan het, is verskeie burgerlikes deur die bom getref. Die twee mans wat die bom geplant het, Freddie Shangwe en Ezekial Maseko is ook in die voorval dood omdat die bom vroeër as beplan, ontplof het.

Klankkoerant se redakteur, James Kemp het ‘n verslag saamgestel.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

atletiek

SAOU eis antwoorde oor “swak behandeling” van Limpopo se SA skoolatlete

DITSOBOTLA

Hofsaak eis dat president en kabinet nou sélf Ditsobotla munisipaliteit moet regruk

krag

Ses wenke om sonder krag te oorleef

Screenshot 2025-04-11 122418

Suid-Afrikaanse Lughawens vaar goed by toekennings

10 uit 10

Pretoria FM kry sy eerste 10 uit 10-wenner – en hy wen R18 000!

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Internasionale perspektief: Hoe om Trump 2.0 te verstaan
Carel Boshoff
NUUSWEEK: FAK-voorsitter verwerf doktorsgraad
DOODSKIS
Selfdood ‘n toenemende oorsaak van onnatuurlike dood
atletiek
SAOU eis antwoorde oor “swak behandeling” van Limpopo se SA skoolatlete
DITSOBOTLA
Hofsaak eis dat president en kabinet nou sélf Ditsobotla munisipaliteit moet regruk

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende