Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Luister: Is jou wagwoorde goed genoeg?

11 Mei 2022

Die Covid-19-pandemie het daartoe gelei dat meer mense van tegnologie gebruik maak, maar volgens ‘n lys deur die digitale- en televisienetwerk CNBS wil dit voorkom asof mense steeds swak en ou wagwoorde gebruik. 

Kuberkenners stel voor dat wagwoorde onder meer ten minste 16 karakters moet bevat en dat dit ook nie hergebruik moet word nie.

Luidens CNBS is hierdie die lys van die 20 swakste wagwoorde wat dikwels deur mense gebruik word.

  1. 123456
  2. 123456789
  3. Qwerty
  4. Password
  5. 12345
  6. 12345678
  7. 111111
  8. 1234567
  9. 123123
  10. Qwerty123
  11. 1q2w3e
  12. 1234567890
  13. DEFAULT
  14. 0
  15. Abc123
  16. 654321
  17. 123321
  18. Qwertyuiop
  19. Iloveyou
  20. 666666

Werner Wippenaar van Netwerk24 se Tegnuus het in Klankkoerant met James Kemp gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende