Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Luister: Help bejaardes só dié Kersfees by die Aitsas

24 November 2022

Die Aitsa Trust, wat vanjaar die derde Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings aanbied, vat vanjaar hande met Solidariteit Helpende Hand se Moot-Wes tak en Pretoria FM om kersgeskenke vir bejaardes in munisipale aftree-oorde in dele van Pretoria bymekaar te maak.

Dié geskenke sal oor die Kersseisoen aan bejaarde inwoners van aftreeoorde in dele van Pretoria oorhandig word.

Van die items wat in die skoenboks gepak kan word sluit in:

  • Lekkergoed en nie-bederfbare peuselhappies;
  • Koekies;
  • Handeroom of lyfroom;
  • ‘n Lekkerleesboek;
  • ‘n Kniekombersie;
  • Lekkerruik seep en ‘n waslappie; of
  • ‘n Skryfblok en pen.

Volgens die Voorsitter van die Aitsa Trust, Willie Spies is dit vir die Aitsa Trust ‘n voorreg om op dié manier terug te ploeg in die gemeenskap. “Ons pak jaarliks verskeie liefdadigheidsprojekte aan en dit is veral met Kerstyd vir ons lekker om mense in nood te bederf,” sê Spies.

Esté Gross het in Klankkoerant Laatmiddag met Solidariteit Helpende Hand se Pretoria Streekorganiseerder, Mariana Kriel gesels om uit te vind hoe mense kan help.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende