Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Luister: Hekelnaalde klik – 30 uur – vir liefdadigheid

25 Mei 2023

Om die koue wintermaande behoorlik in te lui, gaan sowat 1500 mense wat kan hekel landswyd die hekelnaalde laat klik vir die ATKV-Arendsnestak aan die Wesrand se unieke hekelmarathon.

Die hekel-safari-marathon vind saam met die groep, Maak ‘n Verskil plaas. Dit begin môremiddag (26 Mei) om 12:00 en sal tot Saterdagaand 18:00 duur.

Volgens die groep vind die marathon in hierdie stadium op 90 verskillende plekke landswyd plaas, en sal die mense blokke ten bate van liefdadigheid hekel. Die blokke sal deur Maak ‘n Verskil aan mekaar geheg word om komberse te maak.

Riaan Grobler het vanoggend met Leandra van Wyk, onder-voorsitter van die ATKV-Arendsnestak hieroor gesels.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Foto’s: ATKV – Arendsnes

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende