26 Januarie 2024
Gerco van Deventer is die Suid-Afrikaner wat die langste nog as gyselaar aangehou is.
Hy is die afgelope Desember na ses jaar vrygelaat. Van Deventer het aan James Kemp vertel dat dit vir hom ‘n reuse aanpassing was om weer terug te wees by die huis.
Van Deventer het ook vertel van 3 November 2017 toe hy gyselaar geneem is. Hy sê hy is as ‘n gevangene behandel, maar omdat die ontvoerders geld wou hê was hy relatief goed behandel. v