Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Luister: Gemeenskap in rou na moord op bejaarde egpaar

21 April 2022

Die vermoorde egpaar van Levubu in Limpopo was jare lank deel van die Louis Trichardt-gemeenskap waar hulle ook gemeentelede van die Gereformeerde Kerk op die dorp was. 

Die kerk se predikant, ds. Innes Nagel het vanmiddag in ‘n onderhoud op Klankkoerant gesê dat Louis (71) en Ina Cloete (60) steunpilare in die gemeenskap was. Die egpaar is gistermiddag in hulle plaashuis aangeval, waarna die verdagtes die huis aan die brand gesteek het. Hulle liggame is onherkenbaar verbrand. 

LEES OOK: PLAASMOORDENAARS STEEK HUIS MET BEJAARDE EGPAAR IN, AAN DIE BRAND

Die voorsitter van die Soutpansberg-distrikslandbou-unie, Fanie Havenga sê dat ‘n lid van die plaaslike plaaswag ondersoek gaan instel het toe hy rook by die huis sien. 

Hy het in die rigting van die huis gery, waarna hy gesien het hoe twee mans in Louis se Corsa-bakkie sit. Die lid wou by hulle weet wat by die huis aangaan waarna hulle uit die bakkie gespring en weggehardloop het.

Intussen het die polisiehoof in Limpopo, luitenant-generaal Thembi Hadebe ‘n taakspan saamgestel om die verdagtes vas te trek.

Luister hier na die onderhoud.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende