Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Luister: Fotograaf vertel van 11 dae op George-toneel

27 Mei 2024

Die George-tragedie wat in Victoriastraat afgespeel het, nadat ’n halfgeboude woonstelblok op Maandag 6 Mei ineengestort het, het die land se verbeelding aangegryp.

’n Bekende sport- en geleentheidsfotograaf van George, Deidré Cloete, het 21:00 daardie aand by die toneel aangekom, en hoewel sy toe nie toegelaat is om foto’s te neem nie en nie van plan was om foto’s te neem nie, het sy tot die volgende oggend 02:00 daar gebly, om alles om haar waar te neem.

En toe gebeur dit dat die volgende 11 dae vir haar ’n lewensveranderende ervaring geword het.

Esmarie Yssel het vanoggend met Deidré Cloete van Deds Photography in George gesels.

Foto’s: Deidré Cloete (Deds)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende