Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Luister: Faf du Plessis gesels oor sy boek én krieket in Suid-Afrika

18 November 2022

Die meeste krieketliefhebbers het nou al die teleurstelling verwerk na afloop van die Proteas se T20 Wereldbeker veldtog.

As dit nie die weer is nie, dan verloor ons in kritieke wedstryde, en as dit nie swak prestasie op die veld is nie, dan is dit die politiek agter die skerms.

Die voormalige kaptein van die Proteas, Faf du Plessis, het bietjie die sluier gelig oor die omgewing waarin Suid Afrika se krieketspelers speel, in sy outobiografie, Faf: Through Fire.

Hy het vanmiddag tydens Klankkoerant Laatmiddag met Anton Meijer gesels.

Foto: The Statesman

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende