Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Luister: Drie kandidate van Pretoria-wyk neem aan debat deel

29 April 2022

Op Woensdag 4 Mei 2022 vind `n tussenverkiesing in wyk 96 van die Tshwane-metroraad plaas.

Dié wyk sluit Doornpoort en die omgewing – noord van Pretoria – in. Dit is `n tussenverkiesing wat tot op hede baie aandag in die media – selfs ook op nasionale vlak, geniet.

Drie van die kandidate het Vrydagmiddag in Klankkoerant middag met Jaco Versfeld gesels. Hannes Coetzee was die DA se raadslid in wyk 96 maar het intussen uit die party bedank en by ActionSA aangesluit, Gé Breytenbach is die DA se kandidaat en Johan du Plessis die VF Plus se kandidaat.

Indien jy die onderhoud gemis het, luister hier:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende