5 Oktober 2022
Vandag, 60 jaar gelede, op 5 Oktober 1962 het die eerste James Bond rolprent, Dr. No die grootskerms getref.
Sean Connery het die rol van die bekende agent, 007 vertolk. Sedertdien is daar reeds 25 James Bond rolprente gemaak.
Esté Gross het ‘n verslag saamgestel.