26 Julie 2023
Watter invloed het sonkragstelsels op energievoorsiening en verskaf die sonpanele wat op huise se dakke verrys `n bietjie verligting vir Eskom?
James Kemp het met Fauré van Schalkwyk, energienavorser en hoofopleidingbeampte van die Sonkragopleidingsentrum hieroor gesels.
