Luister: Beleef hoe die Voortrekkers geleef het


Luister nou

Volgende

Luister: Beleef hoe die Voortrekkers geleef het

28 September 2021

As jy eerstehands wil beleef hoe die Voortrekkers geleef en oorleef het… die Voortrekkermonument maak dit nou vir jou moontlik.

’n Groep Voortrekkers het gaan laer trek by die monument en dié lewende uitstalling bring die gekiedenis 2021 toe. Die uitstalling vind elke week van Donderdag tot Sondag vanaf 08:00 by die piekniekterrein van die monument plaas.

Die uitvoerende hoof van die Voortrekkermonument en Erfenisstigting, dr. Danie Langner het vanoggend met die Klankkoerant-oggend span gesels oor dié spesiale uitstalling.

Hy sê hierdie is een projek waarop hy geweldig trots is omdat hulle nie net vir mense die geskiedenis van die Voortrekkers wil vertel nie, maar ‘n praktiese kykie gee op hoe dit was om in daardie jare te leef.

Volgens Langner kan jonk en oud kom beleef wat die voortrekkers in die laer gedoen het én dalk self ook ‘n brood bak of ‘n sweep vleg.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Luister: Beleef hoe die Voortrekkers geleef het


Luister nou

Volgende