Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Luister: Amnestie Internasionaal sê die doodstraf moet wêreldwyd opgehef word

17 Mei 2023

Geregtelike teregstellings het verlede jaar die hoogste syfer in vyf jaar bereik.

Amnestie Internasionaal sê in hul jongste navorsing oor die doodstraf dat hulle byna 900 teregstellings aangeteken het. In een van die gevalle is 81 mense in ‘n enkele dag in Saoedi-Arabië tereggestel.

Volgens die organisasie het teregstellings met 53% toegeneem teenoor 2021. Die meeste van die teregstellings is weens oortredings wat verband hou met dwelms.

Klankkoerant-verslaggewer, Inge du Plessis, het met Amnestie Internasionaal Suid-Afrika hieroor gesels. Dié organisasie meen wêreldwyd moet die doodstraf afgeskaf word, omdat dit – volgens hulle – nie ‘n oplossings vir misdaad is nie.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende