Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Luister: Action SA se hofaansoek oor sy naam op stembrief, van die hand gewys

22 Oktober 2021

ActionSA het ‘n kort ruk gelede in ‘n verklaring bevestig dat die kieshof sy aansoek teen die Onafhanklike Verkiesingskommissie, die OVK, van die hand gewys het. 

ActionSA het die hof genader omdat sy naam nie op die stembrief vir die munisipale verkiesing verskyn nie. Die OVK het egter aangevoer dat die party nie ‘n afgekorte naam het nie, daarom sal daardie gedeelte leeg wees. Die party se logo en kandidaat verskyn wel op die lys.

Die leier van die party, Herman Mashaba sê die kieshof sal later redes verskaf oor waarom sy aansoek teengestaan is. 

Hy sê die party is teleurgesteld in die beslissing, maar sal die hof se besluit respekteer. Volgens Mashaba sal hulle volgende fokus nou wees om seker te maak dat kiesers die party op die stembrief kan vind.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende