Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Luister: 50 jaar van Recce’s

30 September 2022

Op 1 Oktober, is dit 50 jaar sedert die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte, of die Recce’s in die lewe geroep is.

James Kemp het met oud-Recce, Christo Roelofse oor die geskiedenis van die befaamde eenheid gesels.

Volgens hom is die eerste Recce’s in Oudtshoorn op die been gebring en het aanvanklik uit 11 lede bestaan, wat bekend gestaan het as die Dirty Dozen.

Luister hier na die onderhoud. Foto: www.sofrep.co.za

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

96d58afa-42a1-4c27-8099-22b1f3b5c92d

Vrot Vrystaatse munisipaliteit moet raad ontbind, beslis hof

Athol

Ramaphosa moes van die ander 42 adjunkministers ook ontslae raak – ActionSA

GuXXhRZWMAAYkBX

Speaker in die Tshwane-metro oorleef ‘n mosie van wantroue

MYj8olNR_400x400

DA-adjunkminister uit Ramaphosa se kabinet verwyder

Jacob-Zuma

Zuma bring ‘n hofaansoek teen sy skorsing uit die ANC

Ander Nuus Artikels

GAYTON
Gayton McKenzie: “Wit bevoorregting beteken nie dat reëls nie op jou van toepassing is nie”
sabc-news-Eugene-Modise-@ThswenaANC-1
Adjunk-burgemeester in die Tshwane-metro skuld R12,5-miljoen vir ‘n huur-eiendom in Noordwes
Untitled design
Ramaphosa sê hy hoef nié te verduidelik waarom hy Whitfield as adjunkminister verwyder het nie
96d58afa-42a1-4c27-8099-22b1f3b5c92d
Vrot Vrystaatse munisipaliteit moet raad ontbind, beslis hof
Athol
Ramaphosa moes van die ander 42 adjunkministers ook ontslae raak – ActionSA

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende