Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

26 panele by Mooikloof substasie in brand verwoes

3 Desember 2021

Tegnici van die Tshwane-metro het gisteraand begin om die Mooikloof substasie op te ruim, na afloop van die brand Woensdagaand by dié substasie.

Die metro het in ‘n verklaring gesê dat daar ongeveer 26 panele is, wat in die brand verwoes is. Volgens die verklaring het die tegnici egter reeds aangedui dat hulle binnekort panele sal kan kry om die beskadigdes te vervang.

Daar word nog ondersoek ingestel oor die oorsaak van die brand.

Die metro sê tegnici sal nou onverpoosd werk om die substasie te herstel, maar het gewaarsku dat die proses tot en met nege dae lank kan duur, voor die kragtoevoer weer herstel is.

Verskeie woonbuurte in die ooste van Pretoria sit sonder krag, onder meer Morelata Park, Pretorius Park, Mooikloof, Olympus, Woodlands en dele van Garsfontein.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig