Luister: 18-plussers hoor môre oor Covid-19-inenting


Luister nou

Volgende

Luister: 18-plussers hoor môre oor Covid-19-inenting

19 Augustus 2021

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla sal môre ‘n aankondiging maak oor wanneer 18- tot 34-jariges kan registreer vir ‘n Covid-19 inenting.

Phaahla het vroeër die week gesê dat die ouderdomsgroep moontlik vroeër kan registreer en aanmeld vir ‘n Covid-19 inenting.

Die aanvanklike datum was 1 September.

Die adjunk-direkteur-generaal van gesondheid, dr. Nicholas Crisp het aan Klankkoerant bevestig dat die kwessie more aangespreek sal word.

Die departement van gesondheid sê daar is tans genoeg entstowwe, maar te min mense wat wil aanmeld vir ‘n inenting.

Luister hier na dr. Crisp se onderhoud op Klankkoerant-oggend.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Luister: 18-plussers hoor môre oor Covid-19-inenting


Luister nou

Volgende