5 April 2024
‘n Ma van Hoedspruit beskryf haarself as ‘n bitter trotse ma nadat haar 13-jarige seun haar gered het van ‘n aanval deur ‘n buffel, wat 700 kilogram geweeg het.
Joshua Strauss het op sy voete gedink en die buffel met ‘n enkele skoot geskiet toe die dier op sy ma, Janka afgestorm het.
James Kemp het met Janka gesels.