Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Liz Truss as leier van die Konserwatiewe Party aangewys

5 September 2022

Liz Truss is aangewys as die nuwe leier van die Konserwatiewe Party in die Verenigde Koninkryk, en sal Dinsdag ingewy word as dié land se volgende eerste minister.

Die pos het vakant geraak nadat Boris Johnson op 7 Julie bedank het.

Truss – wat die minister van buitelandse sake in die Johnson-bedeling was –  het die ander kandidaat, die voormalige minister van finansies, Rishi Sunak, uitgestof.

Truss het gister onderneem om onmiddellik stappe te doen om die stygende energiepryse onder beheer te kry en die energievoorraad te vergroot indien sy verkies word.

Sy het ongeveer 57% van die stemme op haar verenig terwyl Sunak nagenoeg 43% van die stemgeregtigdes binne die Konserwatiewe Party se steun op hom kon verenig. Truss het 81 626 van die stemme gekry teenoor Sunak se 60 399 stemme.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig