My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Limpopo-man vandag in hof ná hy glo tienerseun aanrand

17 Junie 2022

‘n 50-jarige man is gister in hegtenis geneem nadat hy ‘n 16-jarige seun Woensdagaand aangerand het en ‘n vuurwapen op hom gerig het. 

‘n Video van die voorval wat buite ‘n kitskosrestaurant in Groblersdal, Limpopo plaasgevind het, is intussen wyd op sosiale media versprei. 

Daar het na bewering ‘n onderonsie in ‘n kitskosrestaurant ontstaan tussen die verdagte en twee tienerseuns toe hulle dieselfde geurmiddel as die verdagte wou gebruik het.

Die man sal na verwagting vandag in die Groblersdal-landdroshof verskyn op aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer én die rig van ‘n vuurwapen.

https://twitter.com/modise_molapisi/status/1537318862198345728

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende