Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Limpopo-man ernstig beseer ná gemsbok hom deurboor

7 Junie 2021

‘n 32-jarige beroepsjagter van Thabazimbi in Limpopo is ernstig beseer nadat hy gistermiddag deur ‘n gemsbokbul deurboor is toe hy wild in dié omgewing verkuif het.

Marco Schoonwinkel is ’n lid van die Professional Hunters’ Association of South Africa, oftewel Phasa.

Phasa het in ‘n verklaring gesê dat die bok se horing vir Schoonwinkel net onder sy naeltjie deurboor het. Die horings het sy hoofslagaar in sy linkerbeen geskeur.

Volgens Phasa is hy deur Netcare 911 na Pretoria per helikopter vervoer waar hy reeds twee noodoperasies moes ondergaan.

Sy vrou, Clarisa het op Facebook gesê dat Marco ‘n vegter is en dat sy weet dat hy in goeie hande is. Die egpaar het ‘n driejarige seuntjie. Volgens haar is die dokters van mening dat Marco dood sou gewees het as die plek waar die bok se horings hom deurboor het 2 cm hoër was.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende