Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Limpopo-man borgtog geweier na “aanranding van tiener”

29 Junie 2022

Die 49-jarige man van Groblersdal in Limpopo, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n 16-jarige tiener aangerand het, se borgtogaansoek is geweier. 

Corrie Pretorius het vanoggend vlugtig in die landdroshof in Groblersdal verskyn. ‘n Video van die voorval vroeër vandeesmaand is wyd op sosiale media versprei. 

LEES OOK: LIMPOPO-MAN VANDAG IN HOF NÁ HY GLO TIENERSEUN AANRAND

In die video kan gesien word hoe Pretorius die tiener in ‘n parkeerarea van ‘n inkopiesentrum skop en slaan en dan ‘n vuurwapen op hom rig. Landdros Nancy Mathavha het beslis dat vir Pretorius se eie veiligheid sal dit nie wys wees om hom op borgtog vry te laat nie. 

‘n Groot groep mense het buite die hof gesing en het geëis dat Pretorius nie vrygelaat word nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende