Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Liggaam van boer, met Alzheimer se siekte in dam gevind

19 April 2023

Die bejaarde vermiste boer van Tzaneen, in Limpopo, Charles Tolmay se liggaam is vanoggend in ‘n dam gevind. 

Die 76-jarige Tolmay, wat aan alzeimer se siekte en diabetes gely het, het nié verlede Donderdag teruggekeer huistoe nadat hy saam met sy pitbull-hond op sy Gladstoneplaas gaan stap het nie. Die hond het die volgende dag alleen by die huis opgedaag.

Werknemers van die Tzaneen Country-lodge, wat enkele kilometers van Tolmay se familieplaas geleë is, het vanoggend op sy liggaam in die dam afgekom.

Dit is nie in die stadium duidelik wanneer óf hoe hy in die dam beland het nie. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpShrnfWQAA5m9y

ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie

ENOCH2

Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Marianne Pouwels_b

Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop

Thabo-3-800x450

Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus

WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7

E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie

Ander Nuus Artikels

maxresdefault
Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut
cd042b9b447d9a8f
Audi sluit vier van sy handelaars in Suid-Afrika
ENOCH1-large
Die EFF, MK-party eis die minister van finansies se bedanking
GpShrnfWQAA5m9y
ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie
ENOCH2
Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende