Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Life Esidimeni: Geregtelike doodsondersoek hervat

17 Januarie 2022

Die geregtelike doodsondersoek na die Life Esidimeni gebeure duur vanoggend voort met die nie-winsgewende organisasie, Section 27 wat hoopvol is dat vanjaar se sittings sonder onderbrekings sal voortduur. 

Die doel van die geregtelike doodsondersoek is om te bepaal of enige persoon verantwoordelik gehou kan word vir die dood van meer as 140 psigiatriese pasiënte in 2016. Die pasiënte is van Life Esidimeni geskuif na beweerde swak toegeruste nie-winsgewende organisasies. 

‘n Voormalige senior amptenaar van die gesondheidsdepartement, Hannah Jacobs sal vandag getuig. Sy was ten tyde van die gebeure die adjunk-direkteur van die geestesgesondheid-afdeling van die departement.

Ses ander getuienisse sal ook na verwagting aangehoor word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig