Life Esidimeni-geregtelike doodsondersoek duur vandag voort


Luister nou

Volgende

Life Esidimeni-geregtelike doodsondersoek duur vandag voort

10 Mei 2023

Die voormalige Gautengse LUR vir gesondheid, Qedani Mahlangu, sal vandag voortgaan om kruisondervra te word in die Life Esidimeni-geregtelike doodsondersoek in die hooggeregshof in Pretoria.

Sy is besig om te getuig oor haar rol in die omstrede besluit wat gelei het tot die verskuiwing van meer as drie-duisend psigiatriese pasiënte vanaf Life Esidimeni-fasiliteite – waartydens 144 dood is.

Sommige is dood terwyl hulle in 2016 by swak toegeruste en ongelisensieerde nie-regeringsorganisasies geplaas is.

Mahlangu het gister gesê dat dit nie háár verantwoordelikheid was om toe te sien dat die betrokke organisasies aan al die nodige vereistes voldoen nie.

Sy het tydens haar getuienis ook gesukkel om die vraag te beantwoord wie die finale besluit geneem het om die Life Esidimeni-kontrak te beëindig as ‘n kostebesnoeiingsmaatreël vir die departement.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Life Esidimeni-geregtelike doodsondersoek duur vandag voort


Luister nou

Volgende