Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Lichtenburg stadsaal en museum aan die brand

24 Oktober 2023

‘n Brand het vroeër vanaand by die Lictenburg museum uitgebreek, wat toe vinnig na die dorp se stadsaal versprei het.

Die VF Plus-LPW in Noordwes, Erns Kleynhans het die brand aan Pretoria FM bevestig. Hy sê die brandweerwa het nie water beskikbaar gehad nie en moes privaat maatskappye ingespan word.

Volgens hom het die provinsiale rampbestuursdienste hom ingelig dat omliggende munisipaliteite se brandweerdienste ingespan gaan word.

“Dit is egter te laat,” meen Kleynhans.

Hy sê die feit dat private maatskappye hul brandweerwaens moes ontplooi omdat die owerhede se brandweerwaens sonder water opgedaag het spreek boekdele.

“Dit is ‘n skreiende skande en weerspieël die ANC en sy meelopers se minagting vir ons land en Lichtenburg se inwoners.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende