“Lesufi wat IEB-eksamen wil skrap, net ‘n rookskerm vir departement se mislukkings”


Luister nou

Volgende

“Lesufi wat IEB-eksamen wil skrap, net ‘n rookskerm vir departement se mislukkings”

18 Januarie 2023

ActionSA sê die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, se oproep – dat daar weggedoen moet word met die Onafhanklike Eksamenraad – is net ‘n poging om die aandag af te lei van die mislukkings in die staat se onderwysdepartement.

Lesufi – wat voorheen die LUR vir Onderwys in die provinsie was – het vroeër die week op X uitgevaar teen die verskillende eksamens wat geskryf word – ten spyte daarvan dat Umalusi vir al die gehaltebeheer verantwoordelik is.

In sy plasing het hy verwys na verskillende eksamens vir welaf studente en ‘n ander eksamen vir die armes.

ActionSA se Angela Sobey sê die regering moet eerder by die Onafhanklike Eksamenraad gaan kers-opsteek oor hoe om sy prestasie te verbeter aangesien leerlinge wat dié eksamen skryf byna elke jaar ‘n honderd-persent slaagsyfer kry.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ramaphosa-signs-NHI-Bill-into-law-NEW-CCV-XXX

Ramaphosa se ondertekening van NGV mag ingevolge hofbeslissing hersien word

Untitled design (1)

Boksburg-man dood na kroeg-aanranding

skysports-kagiso-rabada-south-africa-odi-cricket_6838930

Kagiso Rabada weer vry om te speel na skorsing

Cyril-2-1

Ramaphosa nuusbrief: “Arbeidswette sal wanbalanse van die verlede regstel”

A,White,Rhino,/,Rhinoceros,Grazing,In,An,Open,Field

103 renosters in die eerste drie maande van 2025 gestroop

Ander Nuus Artikels

Indoors,Chicken,Farm,,Chicken,Feeding
350 000 uitgehongerde hoenders in minder as ‘n week van kant gemaak
weskoppies
Burgemeester sê kragtoevoer na Weskoppies-psigiatriese hospitaal sal binnekort herstel word
eikenhof
AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor NWU se ondersoek ná beweerde “sangoma-ritueel”
ramaphosa-signs-NHI-Bill-into-law-NEW-CCV-XXX
Ramaphosa se ondertekening van NGV mag ingevolge hofbeslissing hersien word
Untitled design (1)
Boksburg-man dood na kroeg-aanranding

“Lesufi wat IEB-eksamen wil skrap, net ‘n rookskerm vir departement se mislukkings”


Luister nou

Volgende