Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Lesufi vra DA-adjunkspeaker moet haar pos behou

5 Julie 2024

Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, sê die adjunk-speaker in die provinsiale wetgewer, Refilwe Nt’sekhe, moet haar pos behou ten spyte van onderlinge twis op provinsiale vlak tussen die DA en die ANC.

Refilwe Nt’sekhe

Dit kom nadat die leier van die DA in die provinsie, Solly Msimanga gesê het dat Nt’sekhe uit haar pos moet bedank omdat sy nie die steun van die DA kan geniet nie.

Die ANC en die DA in Gauteng het nie daarin geslaag om ‘n regering van eenheid te vorm nie en gevolglik is geen DA-lid aangestel in die uitvoerende raad nie.

Lesufi sê ten spyte van die meningsverskille moet Nt’sekhe aanbly om die deur vir toekomstige onderhandelings oop te hou.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

unnamed

Die Johannesburg-metro het ‘n nuwe speaker

masels2-1

Uitbreking van masels tref ook die Vrystaat

TSHWANE2

Tshwane-metro samel 98% van sy beoogde begroting in

AA1HNbdW

KYK: Sewe mense nog vermis na ontploffing in vuurwerke-pakhuis

Map,Of,South,Africa,With,A,Blue,Pushpin,Stuck

“Suid-Afrika ‘n oorblyfsel van kolonialisme, verander die naam na die Republiek van Azanië,” vra die ATM

Ander Nuus Artikels

The-South-African
Voormalige adjunkpresident van Suid-Afrika sterf
Low,Section,Of,Elementary,Students,Sitting,In,Row,In,Classroom
Nuuskommentaar: Skoleveiligheid moet ook gemeenskap se fokus wees
element-1-780x470-1
Video met politici se gesigte op urinale veroorsaak herrie
unnamed
Die Johannesburg-metro het ‘n nuwe speaker
masels2-1
Uitbreking van masels tref ook die Vrystaat

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende