Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Lesufi tree op teen beweerde “rassisme” by Pretoriase laerskool

25 Augustus 2021

Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi het onderneem om op te tree teen beweerde rassisme, nepotisme en wanadministrasie by die Laerskool Theresapark, noord van Pretoria.

Sommige lede van die skool se beheerliggaam word ook daarvan beskuldig dat hulle finansieel voordeel trek uit maatskappye wat deur hul familielede besit word.

LEES OOK: SKOOLHOOF STOEL EN AL BY SKOOL UITGEGOOI

Die bewerings het gelei tot ‘n departementele ondersoek en Lesufi het die verslag gisteraand aan die ouers voorgelê.

Hy het hulle die versekering gegee dat die departement sal optree.

Die LUR het verskeie sake uitgelig wat dringend aandag verg en hy het onder andere die gebrek aan leierskap deur die skoolhoof en rasissme uitgesonder.

‘n Video het drie maande gelede opslae op die sosiale media gemaak waar gesien kan word hoe ouers die skoolhoof letterlik op ‘n stoel by die kantoor uitdra, waarna sy uit die stoel op die grond neerval.

https://twitter.com/Newzroom405/status/1392922501806710795
https://twitter.com/EducationGP1/status/1430191389850185731

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende