Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Lesufi sê ‘n spesiale eenheid sal die oplossing vir onwettige mynwerkers wees

7 Julie 2023

Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi sê ‘n spesiale eenheid moet op die been gebring word om onwettige mynwerkers, beter bekend as zama-zama’s uit te roei.

Hy sê die polisie het nie noodwendig die kapasiteit om die gewapende mynwerkers te hanteer nie en dat die landswette die optrede teen hulle beperk.

Tien mense word steeds in die hospitaal behandel, nadat hulle vroeër vandeesweek giftige gasse by die Angelo informele nedersetting in Boksburg ingeasem het. Minstens 17 mense is dood, waaronder drie kinders.

Die gasse is vermoedelik in die onwettige myn van goud gebruik. Lesufi sê die gemeenskap vra dat die weermag ontplooi word, maar dit gaan nie maklik wees nie.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende