Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

“Lesufi moet teen die einde van die dag R500 000 aan AfriForum betaal”

29 Julie 2022

Die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, sê die LUR vir onderwys in Gauteng – en nuutverkose sekretaris van die ANC in dié provinsie – Panyaza Lesufi, het tot aan die einde van vandag om R500 000 te betaal en in die openbaar omverskoning te vra vir beweerde rassistiese opmerkings.

Volgens Kriel het hulle verlede jaar ‘n dagvaarding in dié verband terug getrek nadat ‘n ooreenkoms met hom bereik is.

LEES OOK: KYK: LESUFI SÊ AFRIFORUM HET NIE BESTAANSREG NIE

Volgens dié ooreenkoms sou Lesufi hom van soortgelyke uitsprake weerhou het nadat hy die burgerregte-organisasie daarvan beskuldig het dat hulle hom om die lewe wou bring.

Lesufi het na sy verkieseing tot sekretaris van die regerende party in Gauteng – tydens ‘n onderhoud met die openbare uitsaaier – gesê dat hy nie rassiste soos AfriForum sal verdra nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrVQYSwWcAEQTk0

Johann Rupert en Ernie Els glo verantwoordelik vir Trump en Ramaphosa vergadering

GrYgh3mW8AA78LQ

Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies

Matriekeksamen

Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg

GrWax5CXIAAmt93

Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

Ander Nuus Artikels

GraUysfXsAAcdKU
Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel
Geld-1
Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%
IMG-20220418-WA0228
Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante
GrVQYSwWcAEQTk0
Johann Rupert en Ernie Els glo verantwoordelik vir Trump en Ramaphosa vergadering
GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende