Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Lesufi besoek skool na leerling doodgesteek is

31 Augustus 2021

Die LUR vir onderwys in Gauteng Panyaza Lesufi sal vandag die Pholosho Secondary School in Alexandra in Johannesburg besoek, na ‘n graad 8 leerling gister by die skool doodgesteek is.

Die leerling is deur ‘n ander leerling met ‘n mes gesteek, en is deur nooddienste op die toneel dood verklaar.

Die voorval het gebeur terwyl die skool se dissiplinêre komitee ’n geveg hanteer het waarby drie leerlinge betrokke was.

Die polisie ondersoek nog die voorval, en niemand is nog in hegtenis geneem nie.

https://twitter.com/EducationGP1/status/1432364401449897985

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende