Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Lesufi belowe krag vir Soweto-inwoners vóór Kersfees

15 November 2023

Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi het aan inwoners van Soweto beloof om aan hulle krag te gee voor Kersfees.

Lesufi het gister met gemeenskapslede van Dobsonville en Zola vergader oor die kragsituasie.

Hy sê die provinsiale regering het R1,2 miljard opsy gesit om ou transformators wat onklaar geraak het te vervang.

Die transformators raak gewoonlik onklaar omdat mense te veel lading plaas op die netwerk, met onwettige kragaansluitings.

Lesufi sê ook hulle sal die lys van armlastiges hersien, om beter te kan bepaal wie gratis krag moet kry, en wie dit wel kan bekostig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende