Lemme van bekende gebou in Frankryk breek af


Luister nou

Volgende

Lemme van bekende gebou in Frankryk breek af

25 April 2024

Die lemme van een van Frankryk se bekendste landmerke, die Moulin Rouge-windmeul in Parys het deur die loop van die aand gebreek en neergestort.

Die Moulin Rouge voor die lemme gebreek het.

Volgens plaaslike media het die voorval plaasgevind nadat die Moulin Rouge-kabaret reeds vir die dag gesluit het. DIT kom slegs enkele maande voordat duisende toeriste die stad sal besoek vir 2024 se Olimpiese Spele. 

Volgens die nuusdiens, AFP word die windmeul se meganisme weekliks deur die tegniese span nagegaan, en het hul geen probleme opgemerk nie.

Dit is die eerste keer wat so iets gebeur sedert die kabaret in 1889 sy deure geopen het. 

AFP berig dat die voorval moontlik die vraag sal laat ontstaan of die stad wel gereed is om die Olimpiese spele vananf 26 Julie aan te bied.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpShrnfWQAA5m9y

ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie

ENOCH2

Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Marianne Pouwels_b

Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop

Thabo-3-800x450

Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus

WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7

E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie

Ander Nuus Artikels

maxresdefault
Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut
cd042b9b447d9a8f
Audi sluit vier van sy handelaars in Suid-Afrika
ENOCH1-large
Die EFF, MK-party eis die minister van finansies se bedanking
GpShrnfWQAA5m9y
ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie
ENOCH2
Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Lemme van bekende gebou in Frankryk breek af


Luister nou

Volgende