Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Leier van “hongersnood-sekte” verskyn in die hof

8 Julie 2024

Die leier van die sogenaamde Kenia Oordeelsdagsekte se verhoor het vanoggend in Mombasa begin.

Die selfverklaarde pastoor, Paul Nthenge Mackenzie staar aanklagte van terreur in die gesig na die dood van meer as 400 van sy volgelinge. Hy is in April in hegtenis geneem nadat hy glo sy volgelinge aangemoedig het om hulleself uit te honger sodat hulle “die Here kan ontmoet.”

Mackenzie en sy 94 medepligtigdes het vroeër onskuldig gepleit op alle aanklagte teen hulle. Hulle word ook aangekla van moord, strafbare manslag, ontvoering en die marteling van kinders.

Nadoodse ondersoeke het getoon dat die meeste mense dood is nadat hulle hulself uitgehonger het, maar van die slagoffers, veral kinders is verwurg, aangerand of versmoor. Sommige van die liggame se organe was verwyder.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende