Leerlinge geïdentifiseer wat glo brand by hoërskool stig


Luister nou

Volgende

Leerlinge geïdentifiseer wat glo brand by hoërskool stig

18 Augustus 2021

Die Gautense onderwysdepartement sê die leerlinge wat vermoedelik verantwoordelik is vir die brand by die Glenvista Hoërskool is uitgeken.

Die departement se woordvoerder, Steve Mabona sê die skool se beheerliggaam hanteer die voorval en dat daar glo vyf of ses leerlinge betrokke is.

LEES OOK: LEERLINGE STEEK SKOOLSAAL AAN DIE BRAND

Nagenoeg R 400 000 se skade is aan die skoolsaal aangerig toe dit aan die brand gesteek is omdat die leerlinge glo nie lus was om ‘n eksamen af te lê nie – en die saal sou dien as eksamenlokaal.

Ouers is ontstoke omdat hulle kinders die 4-uur-lange vraestel buite in die son en wind moes aflê, en dit hulle punte negatief kan beïnvloed.

https://twitter.com/IanCameron23/status/1427560556488187912

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Leerlinge geïdentifiseer wat glo brand by hoërskool stig


Luister nou

Volgende