Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Lauren Dickason “moor drie kinders uit liefde”

26 Julie 2023

Lauren Dickason (42) het op die negende dag van haar moordverhoor aangevoer dat sy “haar drie dogtertjies uit liefde vermoor het.”

Lauren tydens haar polisieonderhoud- ‘n dag na die moorde.

Haar regsverteenwoordiger, Anne Toohey het in die hof aangevoer dat Dickason haar eie lewe wou neem, maar dat sy nie wou hê dat haar kinders sonder ‘n ma moes grootword nie. Sy meen Lauren het nie haar kinders uit haat vermoor nie, maar dat sy verwyder was van die werklikheid.

Sy word daarvan aangekla dat sy haar drie dogtertjies, Liané (6) en die 2-jarige tweeling, Karla en Maya in September 2021 vermoor het kort na die gesin vanuit Suid-Afrika na Timaru, Nieu-Seeland geëmigreer het.

Dickason sal nie self getuig nie, maar die verdediging sal talle getuies roep om te kan getuig oor Dickason se geestesgesondheid en hoe dit met haar gegaan het kort voor die moorde. Toohey het aangevoer dat Dickason in “‘n donker gat was, en dat sy ernstige selfdoodneigings gehad het.”

Volgens Toohey is die moord nie vooraf beplan nie, en was ‘n impulsiewe besluit. “In die weke voor die moorde was sy uiters depressief, en sy was moedeloos oor alles. Daar was onweer in Nieu-Seeland en die huis was klein.”

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende