Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Landswye hittegolf duur tot minstens die naweek

22 Februarie 2024

 Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê hittegolftoestande sal tot minstens Saterdag in Noordwes, die Vrystaat en die Noord-Kaap voortduur.

Groter dele van Suid-Afrika het die afgelope paar weke uitermatige hitte ervaar, met maksimum temperature wat op plekke in die Noord- en Wes-Kaap gereeld bo veertig-grade Celcius gestyg het.

Die weerdiens sê hoewel sommige plekke nie aan die tegniese definisie van ‘n hittegolf voldoen nie, word daar ook verwag dat hulle uiterste hitte sal ervaar.

Dié toestande vererger die hewgheid van donderstorms in die sentrale en oostelike dele van die land en dra by tot oormatige weerlig, hael, sterk skadelike winde en swaar reënbuie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende